Die Verenigde State, met sy grootte en geografiese variasie, sluit meeste klimaat tipes in. Oos van die 100ste meridiaan wissel die klimaat van vogtige kontinentale weer in die noorde tot vogtige sub-tropiese weer in die suide. Die "Great Plains" wes van die 100ste meridiaan is semi-woestyn. Meeste van die westelike berge het 'n Alpe klimaat.