Gevind: 966
The Vaal Area
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Bhoetan is aan die suidelike hellings van die oostelike Himalayas geleë, landingeslote tussen Tibet Outonomiese Streek na die noorde en die Indiese state van Sikkim, Wes Bengal, Assam en Arunachal Pradesh na die weste en suide.
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Lys jou besigheid as die vertoon plek of besigheid. Eerste aansoek is bo.
Prys: R 450.00
Nommer: 00022
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Gaboen is geleë aan die Atlantiese kus van sentraal Afrika op die ekwator. Gaboen het grotendeels 'n ekwatoriale klimaat en 85% van die land word beslaan deur reënwoude.
Kommentaar: 0
Graderings: 0
China se landskap strek wyd en is divers, van die Gobi en Taklamakan woestyne in die droë noorde tot sub-tropiese woude in die nat suide.
Die Verenigde State, met sy grootte en geografiese variasie, sluit meeste klimaat tipes in. Oos van die 100ste meridiaan wissel die klimaat van vogtige kontinentale weer in die noorde tot vogtige sub-tropiese weer in die suide. Die "Great Plains" wes ...
Wetlands and grasslands offer unique combinations of animals and bird watching opportunities for the tourist.
0 Listings
Kommentaar: 0
Deel van die ring van vuur, 'n deel van die wêreld wat onderhewig is aan vulkane en aardbewings, Columbia word gedomineer deur die Andes gebergtes (wat die meerderheid van die land se stede bevat).
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Australië se grootte sorg dat die land 'n wye verskeidenheid van landskappe met tropiese reënwoude in die noord-ooste, bergreekse in die suid-ooste, suid-weste en die ooste en droë woestyn in die middel. Dit is die platste kontinent, met die oudste ...
Nigerië se topografie word gedomineer duer die Niger en Benue riviere wat in 'n kenmerkende Y by mekaar aansluit. Die rowwe hooglande beslaan die suidweste van die land.
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Gevind: 966
Your IP address has been recorded as 18.117.156.153. Session reference be2e8236-da1b-11ef-a177-9600003572f7.